Belydenis van geloof op 4 November om 9.00
Ons is verheug dat die volgende jongmense vanoggend hulle geloof voor God en die gemeente gaan bely : Pierre Blom Suréca Horn Madeli Josling Lourens Myburgh Emma-Gene Nel Die volledige […]
Ons is verheug dat die volgende jongmense vanoggend hulle geloof voor God en die gemeente gaan bely : Pierre Blom Suréca Horn Madeli Josling Lourens Myburgh Emma-Gene Nel Die volledige […]
Die Skriflesing op 4 November om 9.00 is 2 Petrus 3:1 -10 met die klem op vers 1. Die tema vir die erediens is “…..om julle weer helder te laat […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 28 Oktober om 9.00 is Efesiërs 3:14 tot 21 en die teksvers is vers 19b. Dr. Douw se tema vir hierdie erediens is: ” Jy is […]
MY HUISWERKER EN DIE ZCC KERK Broeders en susters, ons herinner u net weer aan die praatjie van Pastor Isaac Maleke van Mukhanyo Theological College wat gaan plaasvind op 28 […]
Die Skriflesing vanaand 21 Oktober om 18.30 is Handelinge 13:13 tot 52 met die klem op vers 48. Die tema is soos bo aangekondig. Ons sing vanaand Psalm 145:1,2 en […]
Die Skriflesing tydens die erediens op 21 Oktober om 9.00 is die hoogtepunt van die diens en is 2 Petrus 2. Die klem val op vers 9.Voortspruitende uit hierdie leesgedeelte […]
Die Skriflesing vanaand 14 Oktober is Efesiërs 6: 1 tot 9 met vers 1 as fokusvers. Uit die Heidelbergse Kategismus is Sondag 29 ter sprake. Ons sing vanaand Psalm 95:1, […]
Die Skriflesing vir vanoggend 14 Oktober is Genesis 39 met vers 2a as fokusvers en die tema is soos aangekondig. Ons sing vanoggend Lied 171:1 en 2; Psalm 81:1, 11 […]
Vanaand 7 Oktober se erediens is ‘n ruildiens met Rietvallei en ds Petrus van Blerk sal die diens lei. Die Skriflesing is Levitikus 6:8 tot 13 en die teksverse is […]
Die tema vir vanoggend 7 Oktober se erediens is:“Jou geloof is uiters kosbaar.Antwoord dus die vraag ‘Hoe seker is jy ?’” Die hoogtepunt van die erediens is die Skriflesing, te […]