Gelowige, hou jou by wat geopenbaar is. Leer vanaand 30 Sept om 18.30 meer hieroor deur op hierdie skakel te klik.
Die erediens vanaand 30 September is gerig op wat vir ons gesê word in Jakobus 1:12 tot 18 (vers 13 is die teksvers). Die tema is soos reeds aangedui, Ons […]