Will Beeton oorlede
Ons maak met leedwese bekend dat br Will Beeton Donderdagoggend (27 Oktober) oorlede is. Hy was 90 jaar oud. Die troosdiens vind Woensdagmiddag 2 November om 15.00 in ons kerkgebou plaas. […]
Ons maak met leedwese bekend dat br Will Beeton Donderdagoggend (27 Oktober) oorlede is. Hy was 90 jaar oud. Die troosdiens vind Woensdagmiddag 2 November om 15.00 in ons kerkgebou plaas. […]
Dr Douw Breed lei ons deur te preek uit Filippense 1:27-2:11 met teks vers 10-11. Ons sing begeleidend en tot eer Ps. 9:1, 8, 10 – Ps. 79:6, 9 (Omdigting) – Ps. 110-3:1, 2, 3 […]
Dr Douw Breed gaan ons voor met die tema “Van weerloosheid tot vertroue, tot vrede, tot vreugde!” met Psalm 16 as skriflesing en vers 1b as teks. Ons sing Skrifberyming 1-6:1, […]
Die tema van vanaand 16 Oktober se erediens is : ” God verborge groot, maar hier !” Die Skriflesing is Spreuke 25 : 1 tot 7 en Lukas 17: 20 […]
Sr Petro Venter is gister (Vrydag 14 Oktober), na ‘n betreklike lang siekbed, oorlede. Die troosdiens vind op Woensdag 19 Oktober om 14.30 in ons kerkgebou plaas. Ons bid vir Paul en […]
Die tema vir vanoggend 16 Oktober se erediens is :”Die ander swaard” en word behandel aan die hand van Lukas 22:31 tot 38 en Efesiërs 6:10 tot 20. Die teksverse […]
Vanaand om 19.00 bied ons diakonie ‘n musiekaand aan ten einde hulle fondse vir barmhartigheidswerk aan te vul. Die musiekaand vind plaas in die saal van die Laerskool Anton van […]
Ons maak met groot hartseer bekend dat Jannie Earle en Hans van der Zwaard van ons gemeente gesterf het in die gyselaarsdrama in die veiligheidskompleks in Moreletapark. Ons bid Amarentia en […]
Vanaand se erediens word gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek. Die tema van die erediens is : ” Die korale van die kreature luidroep die uitroep : Halleluja” […]