Niemand weet wanneer Jesus Christus gaan terugkom nie; wees gereed want jy kan nie jouself gereed maak nie (31 Desember 2023 – 9:00)
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: Mattheus 24:36-51 Sing: Psalm 94: 1,2,4,12; Psalm 50: 1,8,9,10; Psalm 12:2,3,6,7; Psalm 123:1-2; Psalm 37:21-25; ‘n Uiteensetting van Mattheus 2424:1-3 – […]