Preekskets (17 September 2023 – 09:00)
Die geweld, bedrog en bandeloosheid maak nie alle mense gelyk nie. Inleiding: Dit voel of die baie geweld, bedrog en bandeloosheid in ons land alle mense gelyk maak. Almal loop […]
Die geweld, bedrog en bandeloosheid maak nie alle mense gelyk nie. Inleiding: Dit voel of die baie geweld, bedrog en bandeloosheid in ons land alle mense gelyk maak. Almal loop […]
Lees: Johannes 9 Teks: Johannes 9:3 Sing: Ps.100:1-4; Ps.118:1,12; Ps.119:25,26; Ps.119:30,33,39; Ps.118:7,9,11,14; Skb.13-3;
Lees: Genesis 6:5-7:24 Teks: Genesis 7:16b Sing: Psalm 40:2, 5; Psalm 65:2, 3; Psalm 43:2, 3; Psalm 71:2, 4, 9; Psalm 4:2, 4; Tussen die “gelykes” is daar hulle agter […]
Johannes 1:1-141 Johannes 2:3-17NGB Artikel 18 ‘Daar was ‘n man, gestuur deur God, wie se naam Johannes was. Hy het tot ‘n getuienis gekom om van die lig te getuig, […]
Daniël 8 ‘Kyk, ek gaan aan jou bekend maak wat sal gebeur aan die einde van die vervloeking, want dit verwys na die vasgestelde tyd aan die einde.’ ‘N BLIK […]
Lees: Johannes 1:1-14; 1 Johannes 2:3-17 Teks: Johannes 1:6-9 Belydenis: NGB Artikel 18 Sing: Sb. 2-7:1,2,3; Ps. 2-1:6; Ps. 75-1:4; Ps. 98-1:1,3,4; God is die ware lig Ons wandel in […]
Lees: Daniel 8 Teks: Daniel 8:19 Sing: Ps. 42-1:1,5,7; Sb. 12-3:1,2; Ps. 38-1:1,8,17; Ps. 75-1:1,2; Ps. 118-1:14; Ps. 138-1:1,4; Die vervolging – Die harige bokram Die toekoms – Die Lam […]
Jesaja 9:1-6Openbaring 5:1-14NGB Artikel 17 ‘Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige […]