Preekskets (30 Augustus 2020 – 9:30vm)
Efesiërs 3:1-21 “19 ja, om die liefde van Christus te leer ken wat alle begrip te bowe gaan, sodat julle gevul mag word met al die volheid van God.” Om […]
Efesiërs 3:1-21 “19 ja, om die liefde van Christus te leer ken wat alle begrip te bowe gaan, sodat julle gevul mag word met al die volheid van God.” Om […]
Filippense 3:20-21Psalm 87 ‘20 Ons burgerskap is egter in die hemel, vanwaar ons as Verlosser die Here Jesus Christus verwag.’ GOD GEE ONS HEMELSE BURGERSKAP In Psalm 87 gaan dit […]
Filippense 3:1-4:1 “10 en sodat ek Christus kan ken, die krag van sy opstanding en die verbondenheid met sy lyding, deur aan sy dood gelykvormig te word, 11 en ek […]
Lees: 1 Petrus 1:1-9, 17-21 en 2:1-5 Teks: 1:2 Uitverkiesing: ‘n Fontein van alle saligheid vir my lewe van elke dag! Inleiding: Ons weet dat ons God vir sy genade […]
Lees 2 Tessalonisense 1:1-10. Teks: vers 5 God se oordeel verskrik my nie in hierdie tyd nie. Dit bemoedig my. Moenie God se oordeel in die tyd waarin ons nou […]
2 Timotheus 4:6-22 ‘9 Doen jou bes om gou na my toe te kom, 10 want Demas het my verlaat: Hy het die huidige wêreld liefgekry… 14 Aleksander, die kopersmid, […]
Markus 6:1-13 “6 Hy was verbaas oor hulle ongeloof….11 Maar as ‘n plek julle nie verwelkom nie of die mense nie na julle luister nie, gaan daarvandaan weg en skud […]
1 Konings 19:1-18 ’11 Maar Ek sal in Israel die sewe duisend laat oorbly wat nie die Baälbeeld aanbid het nie.’ DIE KERK IS EIENDOM VAN JESUS CHRISTUS Wat is […]
Markus 4:1-25 ’Die saaier saai die Woord’ Waaroor gaan hierdie gelykenis? Die gelykenis van die saaier. Die saaier is natuurlik God. Hy saai sy evangelie regoor die wêreld. In hierdie […]
Johannes 17:11 ‘Ek is nie meer in die wêreld nie, maar hulle is nog in die wêreld, en Ek kom na U. Heilige Vader, bewaar hulle wat U aan My […]