Preekskets (3 November 2024 – 17:30)
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word Skriflesing: I Korinthiërs 13: Kolossense 3:12-15 Teks: Kolossense 3:15a Sing: Ps. 95-1:1,2,4; Sb. 9-4:1,6; Ps. 96-1:1,8; Ps. 97-1:1,6,7. ‘Verder, […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word Skriflesing: I Korinthiërs 13: Kolossense 3:12-15 Teks: Kolossense 3:15a Sing: Ps. 95-1:1,2,4; Sb. 9-4:1,6; Ps. 96-1:1,8; Ps. 97-1:1,6,7. ‘Verder, […]
ROMEINE 1:18-25, ROMEINE 3:21-26 ‘HIERDIE GEREGTIGHEID GEE GOD DEUR DIE GELOOF IN JESUS CHRISTUS AAN ALMAL WAT GLO…EN TOG WORD HULLE GOEDGUNSTIG OP GROND VAN SY GENADE VRYGESPREEK DEUR DIE […]
Skriflesing: Handelinge 9:1-31 (53-vertaling) Teksgedeelte: Handelinge 9:19b-22 (53-vertaling Preekskets: Bekering, Ondersteuning, Verkondiging Deur dit wat met Saulus na sy bekering gebeur, wys ons Here ook vir ons as sy dissipels […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word Skrif: Rigters 15:1-20 Fokus-vers: 18 Sing: Ps. 107:2,6,13; Ps. 61:1,2,4; Ps. 142:1,2,5; Ps. 19:1,5,7. Tussen Kakebeenhoogte en Roepersfontein […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skrif: Rut 3 Teksvers:9 Sing: Ps. 122:1,2; Sb. 12-3:1,2; Ps. 9:7; Ps. 89:2; Ps. 91:1; Onse Vader; […]
Preekopsomming:- Agtergrond:- Esegiël is ‘n seun van ‘n priester wat saam met Juda na Babilonië in ballingskap weggevoer is. In die 5e jaar van ballingskap word Esegiël geroep om as […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: Habakkuk 2:18-20 Teks: 18-20 Belydenis: Sondag 35 Sing: Ps. 96:3,4,5; Ps. 86:4,6,8; Ps. 115:3,4,5,9; Ps. 99:1,2,3. God is geen leuenleraar! […]
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: Numeri 20:22-29 Teksverse: 27, 28 Sing: Psalm 105-1:1,3,15; Psalm 51-1:3,4,8; Psalm […]
Rut 2HK Sondag 10 ‘Mag jy vir alles wat jy gedoen het, ruim vergoed word deur die Here, die God van Israel, onder wie se vleuels jy kom skuil het.’ […]
Rut 1 ‘Maar Rut het geantwoord: Moet my nie probeer dwing om u te verlaat nie of om van u af weg te gaan nie, want waar u gaan, sal […]