Die Seun van die mens sal as Regter kom (19/2 – 9.00)
Die tema vir vanoggend 19 Februarie se erediens is :” Getuienis uit die hemel : die Seun van die mens sal as Regter kom”. Die Skriflesing is die volgende gedeeltes […]
Die tema vir vanoggend 19 Februarie se erediens is :” Getuienis uit die hemel : die Seun van die mens sal as Regter kom”. Die Skriflesing is die volgende gedeeltes […]
Ons is verheug oor die volgende jong susters en broeders wat vanoggend 12 Februarie voor ons gemeente hul geloof bely het : Madeleine, dogter van Johan en Nadine van Staden; […]
Die Skriflesing vir vanaand 12 Februarie se erediens is 2 Timoteus 3:10 tot 17 en die teksvers is vers 15. Die tema is :” Skrif, kenniss, verlossing, maar daar is […]
Die Skriflesing vir vanoggend 12 Februarie se erediens is Matteus 16:13 tot 28 met vers 24 as teksvers. Die tema is :” Kroon ná die kruis – soos my Verlosser”. […]
Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met Derdepoort en ds Hardus Lee lei die erediens. Die tema van die erediens is :“God maak ons regverdig deur die geloof en laat […]
Die tema vir vanoggend 5 Februarie se diens is : “Wanneer ek eerlik kyk, sal ek stip kyk as God my die onsienlike laat sien. Die Skriflesing is Prediker 3: […]
Ons maak met leedwese bekend dat Br Florie Kotzee vandag 29 Januarie oorlede is in die ouderdom van 90 jaar en enkele maande.Die troosdiens vind op 1 Februarie om 12.00 […]
Vir vanaand 29 Januarie is die Skriflesing 1Johannes 1:5 tot 2:6 en die teksvers is vers 1b van 1 Johannes 2. Die tema is :”Die werk van die regverdige Advokaat […]
Die Skriflesing vir vanoggend 29 Januarie se erediens is Esra 4:1 tot 5, 4:24 tot 5:2 en ook Esra 4:6 tot 23. Die teksvers is Esra 4:3 en 5:2. Dr […]
Die tema vir vanaand 22 Januarie se erediens, wat gelei word deur dr Douw, is:“Vreugde, want jy sien dan God se bouwerk!” Die Skriflesing is weer, soos vanoggend, Esra 3 […]