Amen – dit is vas en seker. (13 Desember 2020 – 6:30nm)
Lees: 2 Korinthiërs 1:12-24 en Sondag 52 v&a 129 Teks: 2 Korinthiërs 1:20 Sing: Ps. 46:1,6; Ps. 89:1,11,18; Sb. 10-1:1,2,3,4; Sb. 15-1:1,2,3,4. Oudio word ook regstreeks uitgesaai.
Lees: 2 Korinthiërs 1:12-24 en Sondag 52 v&a 129 Teks: 2 Korinthiërs 1:20 Sing: Ps. 46:1,6; Ps. 89:1,11,18; Sb. 10-1:1,2,3,4; Sb. 15-1:1,2,3,4. Oudio word ook regstreeks uitgesaai.
Lukas 22:14-20; Openbaring 19:1-10 ‘Toe sê die engel vir my: “Skryf dit neer: ‘Gelukkig is hulle wat uitgenooi is na die bruilofsfees van die Lam.’ AAN DIE TAFEL VAN DIE […]
Lees: Lukas 22:14-20; Openbaring 19:1-10 Teks: Openbaring 19:5-10 Sang: Ps. 107:1,10; Ps. 102:1,6; Sb. 18-3:1,2,3; Sb. 18-3:6,7,8,9; Ps. 45:1,2,9,10. Die oudio word ook lewendig uitgesaai
Hart-likheid in my verhouding met HERE My getrouheid aan die HERE moet sy hart-likheid teenoor my spieël. Moses is getrou. Hy is oppad om in opdrag van die Here die […]
Lees: Eksodus 4:19-28 Teks: Eksodus 4:24 Sing: Ps. 84:3, 4; Ps. 32:1, 3; Ps. 4:4; My getrouheid aan die HERE moet sy hart-likheid teenoor my spieël. In my getrouheid aan […]
Gebruik ‘n Kers(Christus)lied as jou antwoord in hierdie wêreld. ‘n Kerslied met ses reëls as jou antwoord: As ons aan Kersliedere in die Bybel dink, dink ons meestal aan die […]
Lees: Handelinge 19:21-30; 1 Timoteus 3:14-16. Teks: 1 Tim. 3:14 Sing: Ps. 138: 1, 2, 4; Ps. 1:1, 2; Ps. 137:4, 5, 6.; Ps. 45:1, 2, 6, 9, 10; ‘n […]
Lees: Mattheus 18:15-35 & (NGB Artikel 32) Teksvers; 18 Sing: Sb 1-2:1,2,3; Ps 1-1:4; Ps 2-1:6; Ps 134-1:4; Ps 148-1:1,5. Daar sal bevestiging van ‘n diaken in die amp plaasvind […]
Mattheus 18:15-35 ‘Amen, Ek sê vir julle: Wat julle ook al op aarde bind, sal in die hemel gebind wees, en wat julle ook al op aarde ontbind, sal in […]
Johannes 1:14-18 ’En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon — en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader […]