Riglyne vir Bybelstudie vir Sondag 24 November 2019
Lees Hebreërs 13:20-22 deur soos dit hier onder weergegee word. Hebreërs 13:20-22 20 God wat vrede gee, het ons Here Jesus wat deur die bloed van die ewige verbond die […]
Lees Hebreërs 13:20-22 deur soos dit hier onder weergegee word. Hebreërs 13:20-22 20 God wat vrede gee, het ons Here Jesus wat deur die bloed van die ewige verbond die […]
Skriflesing: Kolossense 2:6-15. Teks: verse 13-15 Sang Ps. 47:1,4; Ps. 84:3, 6; Ps. 23:3; Ps 116; Ps. 2:2, 6. Ons vier Nagmaal en Nabetragting daarna volg die afskeid van Dr […]
Lees Kolossense 2:6-15. Teks: verse 13-15 God se magtige optrede by die kruis rig my denke en my dade. Inleiding: Waarom is die kruisiging van die Jood Jesus Christus so […]
Lees Kolossense 2:6-15 soos hier onder weergegee. Die klem in die prediking sal Sondag op verse 13-15 val. 6 Aangesien julle dan Christus Jesus as Here aangeneem het, moet julle […]
10 November 2019 VOORAF Sanggroep: “Benedictus” Sanggroep: “Ave Verum Corpus” Karl Jenkins Sanggroep: ”Gloria in Excelsius” L von Beethoven EREDIENS Votum. Seën. Sing: Psalm 149:1, 2 (lofsang) […]
Skriflesing: Psalm 25 Teksverse: 4 en 5 Sang: Ps. 150:1, 2; Ps. 66:6, 7; Ps. 25:2, 4, 5. Volg die uitsending direk of later deur video hieronder of deur oudio […]
Matteus 2:1-15. Hosea 11:1-11 Teks: Matteus 2: 15. Hierdie Kind móés na Egipte sodat ek volledig en finaal uit Egipte gelei kon word. Hy móés na Egipte. Toe […]
Skriflesing is uit twee gedeeltes naamlik: Matteus 2:1-15 en Hosea 11:1-11 Die teksvers is Matteus 2:15 Die die Kersprogram vorm deel van die diens. Volg die dien deur via YouTube […]
Lees Matteus 2:1-15. Die klem sal in Sondag se preek op verse 13-15 val. Matteus 2:1-15 1 Jesus is in Betlehem in Judea gebore tydens die regering van koning Herodes. […]
Skriflesing: Johannes 6:15 tot 21 Teks: Johannes 6:20 en 21 Sang: Lied 191:1,2,3; Ps 98-1:1,3; Lied 275:1,5 en Ps 146-2:4. Die diens word lewendig hieronder per video uitgesaai asook per […]