Afskopaksie op 31 Januarie 2016
Ons eerste aksie (sosiale ) waarby die hele gemeente betrek word, vind op 31 Januarie 2016 plaas . Verdere besonderhede sal vroeg in die nuwe jaar bekend gemaak word.
Ons eerste aksie (sosiale ) waarby die hele gemeente betrek word, vind op 31 Januarie 2016 plaas . Verdere besonderhede sal vroeg in die nuwe jaar bekend gemaak word.
Die tema van vanoggend se erediens kom uit Johannes 1 :1-14 en lui as volg : “Feite aangaande die Woord (Logos) wat ware sin gee aan die vier van ‘n Christusfees” […]
Vanoggend vier ons die Heilige Nagmaal. Die Skriflesing is Openbaring 10 en die tema van die diens is : ” Laat hierdie kos deel word van jou gestel en moenie dan […]
Sondagaand het ons gemeente ons gebruiklike Kersdiens en -ete gehad. Ons is geestelik en liggaamlik verryk deur Woordverkondiging, samesang en ‘n heerlike ete.
Tydens vanaand se erediens en daarna gedenk ons, soos elke jaar, die Kersgebeure. Die liturgie en die program vir vanaand vind u deur op die betrokke item onder “Aksies” te […]
Vanoggend se erediens is ‘n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag. Die tema van vanoggend se erediens is : “Al raas dit hoe […]
Erediens en Kersprogram op 8 November 2015 Vooraf Verwelkoming Voorspel: Orkes Christmas Extravaganza – (Leroy Anderson) Charpentier – Te Deum vir trompet en orkes Erediens Votum Groetseën Sing: Ps. […]
Dr Johannes Bingle gaan ons voor vanoggend. Ons sing SB 1-6:1,2,3 & Ps. 134-1:4 & Lofsingend SB 1-2:1,2,3 & Bevestigend Sing Ps. 149-1:1 (1e melodie) & Verootmoedigend Ps. 94-1:6 & Dankbaarheid SB 11-2:1,2,3,4 asook die […]
‘n Groep van meer as 60 lidmate van ons gemeente, bestaande uit kindertjies en hul ouers en sommige oupas en oumas het die aand van 23 Oktober Pretoria se Dieretuin gaan […]
Tydens vanaand se erediens en preek luister ons na Jakobus 5 : 7 – 20 met die klem op vers 12. Ons sing vanaand Ps. 28 : 6, 7 en 8; […]