Teks vir nabetragtingsdiens 25 Augustus 2013
Die tema vir Sondagaand se nabetragtingsdiens is : “Wat rig ek in die plek van smart-monumente op ? Wat rig ek byvoorbeeld op in die plek van – biddeloosheid ? […]
Die tema vir Sondagaand se nabetragtingsdiens is : “Wat rig ek in die plek van smart-monumente op ? Wat rig ek byvoorbeeld op in die plek van – biddeloosheid ? […]
Die teks vir Sondagoggend, as deel van die viering van die Heilige Nagmaal, kom uit Genesis 35 en die teksvers is vers 18 : “Maar Ragel was aan die sterf, […]
Die teks vir Sondagoggend 18 Augustus is Kolossense 1 : 18. Die vers lees : En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, […]
‘n Aksie in ons gemeente, om saam met die Fakulteit Teologie van die NWU teologiese opleiding in Gwero (Zimbabwe) via die witbordtegnologie aan te bied, is reeds ver gevorder. Die […]
Ons maak met leedwese bekend die afsterwe van sr Claudia Nel Woensdag 7 Augustus in die ouderdom van byna 87 jaar. Sr Claudia was een van die eerste lidmate tydens […]
Die 50 jarige feesgeleentheid van ons gemeente is op luisterryke wyse gevier op 26 Mei met die viering van die Heilige Nagmaal en daarna ‘n ete. Gaan kyk gerus na […]
Tydvlieg Kenmekaar Onthou u nog so ver terug as 10 of 20 of 30 of 40 jaar gelede? Was dit toe u grys hare nog swart of donkerbruin was, […]
As deel van ons Gemeente se evangelisasie-aksie reis Dr Douw en br Theo le Roux more (10 Junie), saam met afgevaardigdes van die Teologiese Skool Potchefstroom, na Gweru in Zimbabwe. Die […]
Ons het vandag (9 Junie) met leedwese verneem van die afsterwe van Johannes van den Berg Vrydag in die ouderdom van 83 jaar en na ‘n lang periode van lyding. Die […]
Ons verheug oor die bevestiging gisteraand (26 Mei) van die volgende lidmate in die amp van ouderling en diaken : – Willie Enslin as ouderling – Elaine Slabbert as diaken […]