Dankbaarheidsfees : ‘n terugskou
Daar was eenstemmigheid onder verskeie lidmate dat die 50-jarige viering van ons Gemeente ‘n ware fees was met die Nagmaalsfees as die hoogtepunt en daarna met die kort funksie van […]
Daar was eenstemmigheid onder verskeie lidmate dat die 50-jarige viering van ons Gemeente ‘n ware fees was met die Nagmaalsfees as die hoogtepunt en daarna met die kort funksie van […]
Ons maak met leedwese die afsterwe van sr Gerrie Venter bekend. Sy en haar dogter is Vrydagmiddag (24 Mei) in Pretoria noodlottig beseer in ‘n botsing tussen hulle motor en […]
Groot opgewondenheid heers by ons almal oor die 50-jaar fees komende Sondag waartydens ons die stigting van die Gemeente op 16 Junie 1963 gaan herdenk. Die redaksie verneem dat ‘n […]
Vier predikante van dié Kerk was tot gister (22 Mei) op besoek in Suid Afrika om onder andere die bande tussen hulle en die GKSA te versterk. Hulle het die […]
Dankbaarheidsfees 50jaar Waterkloofrand vier fees!!!! Ons gemeente vier op Sondag 26 Mei 2013 ons 50ste bestaansjaar. Ons gaan eers om 09:30 saam die Heilige Nagmaal vier. U word hartlik uitgenooi […]
MojoShow Met ons eie Marliza Eloff & Andriette van Rooyen “Forbidden Freedom” Seminaar as Sharon Taylor-Steyn & Mavis-Mari Meyburgh Broeders en susters, onthou om u kaartjies te koop vir die […]
Veels geluk aan die volgende broeders wat gisteraand (10 Februarie) bevestig is: As ouderlinge: brs Jantus van der Linde en Jasper Steyn. As diakens: brs Willem Wepener en Janru Reynders. […]
2013 Ontbyt Jolyt Die IKK nooi almal hartlik uit na 2013 se afskopfunksie,die 2013 Ontbyt Jolyt!! Wanneer? Saterdag 2 Februarie Hoe laat? Van 9:00 af. Ontbyt word om 10:00 bedien. […]
Op Sondag 18 November het ons gemeente ons jaarlikse Kersprogram en ete gehad. Met pragtige musiek rondom die Kersgebeure het die fluitensemble, Die Loeries, en die Van Staden Trio opgetree. […]
‘n Gesellige atmosfeer het geheers op Sondag 11 November toe die Verwelkomingskommissie die nuwe intrekkers welkom geheet het. Dit het plaasgevind by die huis van Japie en Jane Landsberg wat […]