Deur die werk van die Gees loop die uitverkiesing volgens God se ewige plan op heiligmaking uit. (28 April 2024 – 17:30)
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Lees: Eksodus 19:1-13; 20:18-21 en 1 Petrus 1:1-9; 2:1-10. Teks: 1 Petrus. 1:2b. Sang: Ps. 98:3, 4; Ps. 43:3, 4; Ps. […]