Christus kom terug in heerlikheid, moet nie angstig wees nie, leef in Sy lig (24 Desember 2023 – 9:00)
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: Mattheus 24:1-35 Sing:Psalm 97:1-3; Psalm 14:1-6; Psalm 1:1-3; Psalm 72:2-4; SB 7-1:1-3; SB 13-3. 1. Jesus Christus kom terug en hy sal alles verander wanneer […]