Vou die hande biddend om in diens van die Here te ontvou (20 Junie 2021 – 6:30nm)
Skriflesing: Jeremia 29: 1 – 14Teks: Jeremia 29: 7Sing: Ps. 65-1 : 3, 4; Ps. 74-1 : 2, 15, 16; Sb. 2-2 (34) : 1, 3; Die inhoud van die […]
Skriflesing: Jeremia 29: 1 – 14Teks: Jeremia 29: 7Sing: Ps. 65-1 : 3, 4; Ps. 74-1 : 2, 15, 16; Sb. 2-2 (34) : 1, 3; Die inhoud van die […]
Skriflesing: Levitikus 2Teks: Levitikus 2:13 Sing: Ps. 84; Ps. 50:8,11; Sb. 4-3:1,2; Ps. 111:1,3,5; Sb. 3-3:1; Onthou die sout in die offer Onthou die sout-verbond
Skaamteloos in gebed na God en seker dat Hy ag gee Skaamteloos. In Jesus se gelykenis volgens Lukas 11 is daar drie hooffigure: die reisiger-vriend wat laat in die nag […]
Wat jy in Christene sien, is beslis nie wat jy kry nie. Moenie meer en meer word soos die wêreld jou sien nie. Met gelowiges kry jy baie meer as […]
Skriflesing: Lukas 11:1-13Teks: Lukas 11:8Sing: Ps. 147:4, 6; Ps. 32:3, 5; Ps. 25:1, 3; Skaamteloos Seker
Skriflesing: Eksodus 5:1-6:12Teks: Eksodus 5:2 en 6:5-6Sing: Sb 7-1:1, 2; Ps. 43:3, 4; Ps. 16:1, 3; Ps. 124:3, 5; Moenie meer en meer word soos die wêreld jou sien nie. […]
Dr Douw Breed sal die diens waarneem. As gevolg van die beperkings daar gestel as gevolg van Covid 19 regulasies kan niemand wat nie uitgenooi is nie die diens bywoon […]
Lees: Genesis 9:18-29; Petrus 5:1-11; HK Sondag 39. Teks: 1 Petrus 5:1-3,5 Sing: Ps. 40:1,4; Ps. 127:1,3; Ps. 128:1,4; Ps. 107:1,4,10. Ons aanvaar dit van God Ons vul dit deur […]
Genesis 9:18-291 Petrus 5:1-11HK Sondag 39 ‘Net so moet julle wat jonk is, ondergeskik wees aan ouer mense. Beklee julle almal met nederigheid teenoor mekaar, want – God weerstaan hoogmoediges, […]