Post Archives

Admin
June 12, 2020

Preekskets (14 Junie 2020 – 6:30nm)

Jakobus 2:14-26 & NGB Artikel 24 Hierdie werke is, as hulle uit die goeie wortel van die geloof voortspruit, goed en vir God welgevallig omdat hulle almal deur sy genade geheilig is. Tog geld hierdie werke nie vir ons regverdiging nie, want ons is deur die geloof in Christus geregverdig nog voordat ons goeie werke […]

June 12, 2020

Preekskets (14 Junie 2020 – 9:30vm)

Sagaria 6 “Die strydwaens het gestaan voor Hom aan wie die hele aarde behoort. Nou gaan hulle in die vier windrigtings. 6 Die strydwa met die swart perde gaan noord, dié met die wittes gaan agterna, en dié met die skimmels gaan suid.” 7 Toe die skimmel perde wegtrek, wou hulle die aarde deurkruis, maar […]

June 12, 2020

Geloof wat werk (14 Junie 2020 – 6:30nm)

Lees: Jakobus 2:14-26 Teks:  Jakobus 2:26 Belydenis: NGB Artikel 24 Sang: Ps 92-1:1,2; Sb. 17-1:1,2,5; Ps 119-1:38; Ps 46-1:1; Geloof en werke staan nie los van mekaar nie ‘n Ware geloof leef in die praktyk

June 12, 2020

Die volmaking van die kerk van Jesus Christus (14 Junie 2020 – 09:30vm)

Lees: Sagaria 6 Teks: Sagaria 6:12 Sang: Ps. 29-2:1,3,5; Ps. 38-1:1,3,8; Ps. 48-1:1,5; Sb. 1-1:1,7; Ps. 98-1:1,4 Die inhoud van die gesig Die troos van die gesig Die heenwysing na Jesus Christus

June 5, 2020

Gered deur geloof alleen (7 Junie 2020 – 6:30nm)

Lees: Hebreërs 11:1-7, 32-40 & NGB Art 22 Sang: Ps 34:1,2,5; Ps 91:1; Ps 9:1,7; Sb 5-4:1,2,5,6. Geloof is om Jesus Christus te omhels Geloof is meer as gevoel Geloof gaan die verstand te bowe Regsteekse video en oudio is beskikbaar.

Page 164 of 349