Sketse

Prof Henk Stoker
March 2, 2024

Oppas, selfversekerdheid van gelowiges kan valse idees en afgodsdiens invoer.

Klik hier vir die regstreekse uitsending Lees: Rigters 17:1-13 & 18:15-20     Sing: Skrifberyming 12-3:1-2; Skrifberyming 12-2:1-5; Psalm 40:3,4; Psalm 100:1-4. Oppas, selfversekerdheid van gelowiges kan valse idees en afgodsdiens invoer. Miga sien homself as ‘n gelowige. Hy glo dat die Here hom sal seën oor die moeite wat hy in sy godsdiens doen (Rig.17:13). […]

January 5, 2024

Vir die wat God ken vloei geloofsoptrede uit ontsag vir God!

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Skriflesing: Genesis 22:1-14 & Hebreërs 11:1-2,17-19     Teksverse: Genesis 22:2,12 & Hebreërs 11:17-19     Sing: Ps.116:1 / Ps.116:5,7,8 / Ps.25:1,2,4 / Ps.4:3,4 Vir die wat God ken vloei geloofsoptrede uit ontsag vir God! Watter antwoord kan ons gee op opmerkings soos : As God goed is waarom sou Hy […]

January 5, 2024

Beginsels en inpak

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Beginsels en inpak Skriflesing: Daniël 1:1-16      Fokus op vers: 8       Sing: Skb.72(12-3):1-2 / Ps.100:1-4 / Skb.26(9-1):6-11 / Ps.18:1,13 / Ps.33:5,6,11. Daniël het hom voorgeneem om hom nie met die koning se kos en wyn te verontreinig nie en hy het die hoofpaleisbeampte vergunning gevra om dit […]