Die Hemelse Vader voorsien alles, vergeet geeneen van sy weldade nie. (3 Januarie 2021 – 6:30nm)
Lees: Hosea 2 Teksverse: 16-19 Sing: Ps. 150:1; Ps. 91:1; Sb. 5-3:1,5; Ps. 34:1,2,5. Die regstreekse oudio is beskikbaar op die webwerf.
Lees: Hosea 2 Teksverse: 16-19 Sing: Ps. 150:1; Ps. 91:1; Sb. 5-3:1,5; Ps. 34:1,2,5. Die regstreekse oudio is beskikbaar op die webwerf.
Hosea 2 ‘Op daardie dag, is die uitspraak van die Here, sal jy My noem, ‘my Man’. Jy sal My nie weer ‘my Baäl’ noem nie.’ Die Hemelse Vader voorsien […]
Lees: Hosea 4:1-12 Teksverse: 1-5 Sing: Ps. 71:1,12; Ps. 139:1,12; Ps. 75:4; Ps. 119:1,2,7; Ps. 33:1,6,11. Die Erediens word ook deur oudio regstreeks of daarna beskikbaar.
Hosea 4:1-12 ‘My volk kom om weens ‘n gebrek aan kennis. Omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy nie meer vir My priesterdiens doen nie; […]
Lees: Romeine 14:1-12 & HK Sondag 1 v&a 1 Teksvers: Romeine 14:7,8 Sing: Ps. 91:1,5,8; Sb. 12-2:1,2; Sb. 1-1:7; Ps. 90:1,9. Regstreekse oudio is ook beskikbaar.
Romeine 14:1-12HK Sondag 1 v&a 1 ‘Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie. As ons leef, leef ons immers vir die Here; en […]
Lees: Psalm 121 Teksvers: 8 Sing: Ps. 92:1,6,7; Sb. 5-4:1,2,5,6; Ps. 121:1,2; Ps. 121:3,4; Ps. 128:1,4. Luister ook regstreeks in deur oudio op die webblad
Psalm 121 ‘Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.’ Ons hulp is in die Naam van die HERE Hierdie week is die […]
Genesis 39Mattheus 1:18-25 ‘Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem – wat, as dit vertaal word, beteken ‘God […]
Lees: Genesis 39 & Mathheus 1:18-25 Teks: Genesis 39:2,21 –‘En die Here was met Josef…’ Mattheus 1:23 – ‘Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun in die wêreld […]