Die trekpleister van die wêreld (18.30 – 19 November)
Die tema vir vanaand 19 November se erediens is : ” Die trekpleister van die wêreld” en die Skriflesing is 2 Timoteus 4 en verse 9 en 10 is die […]
Die tema vir vanaand 19 November se erediens is : ” Die trekpleister van die wêreld” en die Skriflesing is 2 Timoteus 4 en verse 9 en 10 is die […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 19 November se erediens is Lukas 3:21 – 4:13 met verse 23 en 28 as teksverse. Die tema is :“Juis deur hierdie Seun van Josef het […]
Die Kuierkafee sluit hulle maandelikse byeenkomste vir 2017 op Dinsdag 28 November af. Die afsluiting gaan die vorm aanneem van ‘n heerlike ete en ‘n saamkuier om 12.00 in die […]
Ons program vir 2018 (kalender) is beskikbaar in die vakkies in die kerkgebou. U kan ook die jaarprogram te lese kry deur op “Kalender” op ons webwerf se voorblad te klik. […]
Vanoggend, 12 November, se erediens sentreer om die viering van die Heilige Nagmaal en daarvoor word 2 Korintiërs 4:1 tot 6 […]
Ons gemeente se Kersprogram het bestaan uit ‘n erediens en uit ‘n program met samesang, optrede van die Pretoriase Mannekoor onder leiding van Marina Mentz en musiek gelewer deur die […]
U kan vandag, 12 November, en gedurende hierdie naweek gerus blaai na die volgende en te siene kry wat nou nuuswaardig is in ons gemeente : Onder die skakel Diakonie […]
‘n Sestal dooplidmate het Sondagoggend 5 November hulle geloof voor die gemeente bely. Hieronder is ‘n paar fotos.
Vanaand, 5 November, se erediens word gerig op die Kersgebeure wat elke jaar op 25 Desember herdenk word. Die volledige program vir vanaand vind u as u klik op “Aksies” […]
Die Skriflesing vir vanoggend 5 November is Genesis 11:1 tot 9 met vers 8 as teksvers. Die tema wat deur dr Douw behandel word, is : “Deur die Gees nie […]