Selfs God-vyandige magte word deur God in diens geneem (18.30 – 19 Maart)
Die tema soos aangedui word deur dr Douw behandel aan die hand van Eksodus2:1 tot 10 en Lukas 23:1 tot 12. Vers 10 is die teksvers. Ons sing vanaand Skrifberyming […]
Die tema soos aangedui word deur dr Douw behandel aan die hand van Eksodus2:1 tot 10 en Lukas 23:1 tot 12. Vers 10 is die teksvers. Ons sing vanaand Skrifberyming […]
Die tema vir vanoggend 19 Maart se erediens is : ” Ingebring in die binnekring” en daarvoor is die Skriflesing Genesis 18:16 tot 33. Dr Douw gebruik vers 17 as […]
WAARNA SIEN ONS ALMAL VOLGENDE UIT?? Ons Gemeente-ete natuurlik wat die IK Kommissie beplan. Wanneer? Sondag 28 Mei na die erediens. Hoekom? Omdat ons gaan saam kuier en mekaar leer ken. […]
Vanaand 12 Maart se diens is ‘n ruildiens waartydens ds Danie Snyman die diens sal lei. Die tema van die diens is:”Jesus wys ons hoe liefde vir God se saak […]
Vanoggend se erediens word deur RSG opgeneem vir uitsaai later in die jaar en volg ‘n spesifieke liturgie. Vooraf is daar enkele verduidelikings m.b.t. die liturgie wat gevolg gaan word. […]
Sondagoggend 5 Maart 2017 Lees Jakobus 3:1-12 Teks: vers 10b Óf ‘n hellevuur, óf ‘n hemelse vuur. Die vuur is reeds gemaak – jy het ‘n tong. Iemand het gesê: […]
Vanaand 5 Maart se erediens is ‘n ruildiens en dr Douw ruil vanaand met ds Attie Venter van die Gk Annlin. Ds Attie se tema vir die erediens is :” […]
Die Skriflesing vir vanoggend 5 Maart is Jakobus 3:1 tot 12 met vers 10b as teksvers Die tema van die erediens is : “Of ‘n hellevuur óf ‘n hemelse vuur”. […]
Ons maak met leedwese die afsterwe vanoggend 2 Maart van br Eben Kruger, in die ouderdom van 83 jaar en enkele maande, bekend. Die teraardebestelling vind op Donderdag 9 Maart […]