Wilkie Wilken oorlede
Ons maak met leedwese bekend dat br. Wilkie Wilken gisteroggend (Woensdag 29 Junie) oorlede is in die ouderdom van 62 jaar. Besonderhede in verband met die begrafnis is nog nie […]
Ons maak met leedwese bekend dat br. Wilkie Wilken gisteroggend (Woensdag 29 Junie) oorlede is in die ouderdom van 62 jaar. Besonderhede in verband met die begrafnis is nog nie […]
Die tema van vanaand 26 Junie se erediens word deur dr Douw behandel aan die hand van Genesis 4 : 1 tot 16. Ons sing vanaand Psalm 46 : 1 […]
Dr Douw se tema vir vanoggend 26 Junie se erediens is :”Die Here se oë is gerig op my tong”. Die Skriflesing is Spreuke 15 : 1 tot 17 met […]
Die tema vir vanaand 19 Junie se erediens is : “Ons gebed se krag binne die ruimte en grense van die Onse Vadergebed” Die Skriflesing is Matteus 6: 5-15 met […]
Die tema van vanoggend 19 Junie se erediens, wat deur dr Johannes Bingle gelei word, is : ” Deur rekonstruksie tot die lewensimfonie” Die volledige liturgie vind u deur te […]
Ons neem met leedwese kennis dat sr Rina Janse van Vuuren Donderdag 16 Junie, in die ouderdom van 82 jaar, oorlede is. Sy was die moeder van sr Elna Spoelstra. […]
Dr Johannes Bingle hanteer dié tema vanaand, 12 Junie, aan die hand van Lukas 16:19-31. Die liturgie vir vanaand se erediens vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik. […]
Die tema vir vanoggend 12 Junie se erediens wat deur dr Johannes Bingle hanteer gaan word, is : “Uitdaging versus roeping vir die gelowige roeping versus uitdaging”. Die volledige liturgie […]
Dr Douw hanteer hierdie tema vanaand aan die hand van Handelinge 1 : 1- 14. Ons sing vanaand Lied 190 : 2 en 3 en Psalm 98 : 2 en […]
Die Skriflesing vir vanoggend 5 Junie se erediens is Matteus 25 : 1- 30 met vers 5 as teksvers. Die tema van die diens is : ” Die Bruidegom bly […]