Vandag, 29 Mei, herdenk ons die Heilige Nagmaal
Die liturgie neem vanoggend die volgende vorm aan : Votum Groete-seën Sing Psalm 136:1, 3 en 19 Belydenis Nagmaalformulier en gebed Sing Psalm 29: 1 en 5 (omdigting) Skriflesing:Levitikus 16 Woordverkondiging Sing […]