Die Ruiter tussen die mirte
Ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van die GK Alkantrant lei vanoggend en vanaand die eredienste. Die tema vir vanoggend se erediens is “Die Ruiter tussen die mirte” en daarvoor word gelees […]
Ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van die GK Alkantrant lei vanoggend en vanaand die eredienste. Die tema vir vanoggend se erediens is “Die Ruiter tussen die mirte” en daarvoor word gelees […]
Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem, lei vanaand die erediens. Die Skriflesing is Eksodus 12 : 1 tot 14 en Eksodus 14 : 15 tot 31 met die tema “Afgesonder […]
Die tema van vanoggend se erediens is : “Met so ‘n duidelike bewys kan jy tog nie huiwer nie” en die Skriflesing daarvoor is Handelinge 17 : 16 – 34. Die […]
Ons Diakonie reel ‘n groot gemeentemusiekaand vir Vrydagaand 14 Oktober wat sal plaasvind in die saal van die Laerskool Anton van Wouw. “Doep is nie dood nie” is gewoonlik ‘n […]
Die Skriflesing vir die tema van vanaand se erediens word hanteer aan die hand van Markus 13 : 1 tot 13. met vers 1a as teksvers. Ons sing vanaand Psalm […]
Die tema vir vanoggend se erediens is : “Ek het ‘n dubbele sekerheid oor die lewe hierna” en die Skriflesing in dié verband is 2 Korintiërs 5 : 1 tot 10. […]
Vanaand se tema is : “Ek wat gesterf het, leef nou waarlik” en die Skriflesing is Romeine 6 : 1 tot 14. Ons sing vanaand Psalm 46 : 1, 2 […]
Die tema vir vanoggend se erediens is “Ek het regtig gesterf “ en die Skriflesing is Romeine 6 : 1 tot 14 met vers 2b as teksvers. Die volledige preekskets […]
Ds Attie Venter van die GK Pretoria Annlin lei vanaand die erediens. Die tema is “Ongeag jou omstandighede, God het werk vir jou ” en die Skriflesing is 2 Samuel […]
Die Skriflesing vir vanoggend 3 April se erediens is Genesis 15: 13 tot 16 en Josua 2 en Josua 6 : 20 tot 24. Josua 2 ; 11b is die […]