Margaret Kleynhans oorlede
Ons maak met leedwese beken dat sr Margaret Kleynhans laasweek in die ouderdom van byna 75jaar oorlede is na ‘n stryd teen kanker. Die begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word. Die troosdiens is […]
Ons maak met leedwese beken dat sr Margaret Kleynhans laasweek in die ouderdom van byna 75jaar oorlede is na ‘n stryd teen kanker. Die begrafnisreëlings sal later bekend gemaak word. Die troosdiens is […]
Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem lei vanaand die erediens. Die Skriflesing is Hebreërs 10 : 32 tot 39 wat lei tot die tema :”Verlede, hede, toekoms.” Ons […]
Ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van Alkantrant, lei vanoggend die erediens en die tema is “Agter geslote deure”. Die graf van ons Here Jesus is leeg. Daarmee is die hel en die […]
Die erediens word vandag, 25 Maart, in ons kerkgebou gelei deur ds Dirk Kotzee, predikant van die Gereformeerde Kerk Pretoria Alkantrant. Dit is ‘n gesamentlike erediens met Alkantrant. Die liturgie […]
Ds Pieter van der Walt, emerituspredikant van Bethlehem, lei vanaand se erediens. U vind die liturgie vir vanaand deur op “Sketse” op die voorblad te klik. U kan die erediens […]
Ds Pieter van der Walt, emeritus predikant van Bethlehem lei vanoggend en vanaand die erediens. Ds Pieter se tema vir vanoggend is : “Nuwe lewe uit die dood”. U vind […]
Vanaand gaan Dr Douw Breed ons voor deur te lees uit Spreuke 22:1-16 met teksvers 4 Tema: Maak seker jou daaglikse brood is geseënde versorging uit die hemel. Sang – Ps […]
12 Maart 2016 – 9:00am Dr Douw Breed gaan ons voor deur te lees uit Kolossense 1:1-14 met Teks: vers v. 9d-c (… en te vra dat julle vervul mag word met […]
Ds Cassie Aucamp van die Gk Andeon/Bergsig lei vanaand se ruildiens. Soos reeds genoem is die tema van die erediens : “Wie se kerk is dit” en ds Cassie hanteer […]
Die tema vir vanoggend 6 Maart, is “Die ‘oorwinning’ van die Bose beantwoord met die gewone” en dit word hanteer aan die hand van Lukas 8 :26 tot 39. Vers […]