Sr Suzie van den Berg oorlede
Ons maak met leedwese bekend dat sr Suzie van den Berg Donderdagnag (25 Februarie) oorlede is. Sy was 96 jaar oud(tweede oudste lidmaat van ons gemeente). Die troosdiens word om 10.30 […]
Ons maak met leedwese bekend dat sr Suzie van den Berg Donderdagnag (25 Februarie) oorlede is. Sy was 96 jaar oud(tweede oudste lidmaat van ons gemeente). Die troosdiens word om 10.30 […]
Die tema van vanoggend se erediens is : “Kyk nuut en kyk goed “! Die Skriflesing is Sagaria 6 : 9 tot 15 met vers 11 as teksvers. Nadat die Nagmaal […]
Die tema van vanaand 21 Februarie se erediens is : “Teleurstellende gebedslewe is uit, gelowige !” Die Skriflesing tydens die erediens is 1 Tessalonisense 5 en die teksverse is verse […]
Ons gemeente vier op 28 Augustus die Heilige Nagmaal. Soos nou al die gewoonte is , word die nabetragting direk na die nagmaalbediening gedoen as deel van die erediens. Daar sal dus nie […]
Liturgie vir die erediens op Sondagoggend 21 Februarie 2016 Votum en seën Sing: Skrifberyming 12-3:1, 2 en Psalm 2:6 Gebed Skriflesing: 1 Samuel 1 met vers 28 as teksvers Woordverkondiging […]
Die tema van vanaand se erediens is : “Nie moedeloosheid uit die wet nie, maar toewyding en sekerheid” Die Skriflesing is Hebreërs 5:11 tot 6:12 en die teksvers is vers […]
Die tema vir vanoggend 14 Februarie se erediens is : “My blydskap verraai my diepste innerlike” en word hanteer aan die hand van Lukas 10 : 1 tot 24. Vers […]
Ds Christo Swanepoel van Lyttleton lei vanaand die erediens en die tema van die diens is : “God is die enigste Werkgewer wat jou kan seën”. Die Skriflesing is Psalm 127 […]
Die tema van vanoggend se erediens “‘Slawediens’ versus rassisme” word hanteer aan die hand van Romeine 12: 1 – 21. Dr Douw gebruik vers 11c as teksvers. Slegs ‘slawediens” sal […]
Op Sondag 17 Januarie is ‘n groot aantal nuwe intrekkers deur die betrokke Kommissie onthaal op ‘n ete aan huis van Japie en Jany Landsberg