Eienaar of rentmeester?
Die Skriflesing vanaand (31 Januarie) is Psalm 8 met vers 7 as teksvers. Die tema is : “Eienaar of rentmeester” Ons sing vanaand Ps.103 : 6 en 7 (omdigting); Ps.25 […]
Die Skriflesing vanaand (31 Januarie) is Psalm 8 met vers 7 as teksvers. Die tema is : “Eienaar of rentmeester” Ons sing vanaand Ps.103 : 6 en 7 (omdigting); Ps.25 […]
In vanoggend se erediens word gelees uit Ps.78 en wel verse 1 tot 17 en 65 tot 72. Die tema van die erediens is :” Moet dit nie vir die […]
Ons Diakonie het in 2015 ‘n tekort aan inkomste gehad en beraam vir 2016 ‘n tekort van R4000 tot R5000 per maand. ‘n Volledige berig vind u deur te klik […]
[youtube id=”6xI3hoXVsXY”]Vanaand se tema word behandel aan die hand van 2 Samuel 11 : 1 tot 12 en 14. Die teksvers is vers 4. Ons sing vanaand Ps.47 (omdigting) : 1 […]
Die Skriflesing vir vanoggend 24 Januarie se erediens is 1 Samuel 30 met vers 6 uit die Ou Vertaling as teksvers. Die tema is: “Versterk jou in die Here sodat […]
Die tema vir vanaand se erediens is :”Jesus beloon sy toegewyde diensknegte met sy wederkoms” en die Skriflesing in dié verband is Matteus 25 : 14 tot 30. Ons sing […]
Lukas 13 : 1 tot 9 bring ons by die tema van vanoggend se erediens : “Die liefdesarbeid van God bring mee dat 2016 ‘n waterskeidingsjaar is.” Vers 8 is […]
Vanaand se erediens word gelei deur ds Renier Noppers van die CRCA in Australië. Die Skriflesing is Ps.130 en die tema van ds Noppers se preek is : “With Him […]
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Markus 9: 33 – 50 met vers 49 as teksvers. Die tema van die erediens wat deur dr Douw gelei word, is “Wie […]
Ons maak met leedwese bekend die afsterwe van br Jannie de Wet Maandagoggend (4 Januarie) in die ouderdom van 76 jaar. Die troosdiens sal komende Saterdag in ons kerkgebou plaasvind.