Vir God is alles moontlik !
Ds Ben Fourie van Kameeldrift lei vanaand die erediens (ruildiens) en die Skriflesing is Sagaria 8: 1-17 met vers 8 as teksvers. Die tema van die diens is : “Onmoontlik […]
Ds Ben Fourie van Kameeldrift lei vanaand die erediens (ruildiens) en die Skriflesing is Sagaria 8: 1-17 met vers 8 as teksvers. Die tema van die diens is : “Onmoontlik […]
Die tema vir vanoggend se erediens is ” ‘Sien is glo’ of ‘Glo is sien’”? Die Skriflesing is 2 Konings 6: 1-23 met vers 17 as teksvers. Die volledige preekskets […]
Dr Douw Breed gaan lees uit 2 Koning 6:1-23 met 17 as teksvers. Ons gaan sing: Lied 184:1, 3, 4 – Ps. 100:2, 3, 4 – Ps. 4:3, 4 – Ps. 33:9,10 Die skets is […]
Ds Fanus Heystek, emerituspredikant van Akasia, lei vanaand die erediens. Met die Skriflesing van Matteus 2: 1 – 12 is die tema “Ster van Bethlehem” . Ons sing vanaand Skrifberyming 1-4 : […]
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Johannes 1 : 19 – 34 en die teksvers is vers 26. Die tema vir Dr Douw se preek is : Bereid en […]
Vanoggend, Kersdag 2015, se erediens word gelei deur dr Douw. Aan die hand van Johannes 1 : 1 tot 14 (teksvers 14) is die tema van die erediens : “Juis […]
Vanaand se erediens word gelei deur dr. Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek. U vind die volledige liturgie deur op “Sketse” op die voorblad te klik. [youtube id=”YpzY3FPasE8″]
Ds Nico Ligthelm , emerituspredikant van Alkantrant, lei vanoggend die erediens met die tema : “Oorvloed by Christus”. Die Skriflesings is : Exodus 7 : 14 tot 17 en ook Johannes […]
Vanaand se erediens word gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek. Die Skriflesing is Openbaring 4 en 5 en die tema van die diens is “Troongesig in eindgerig – […]
Totius-standbeeld verskuif vanaf NWU se Potchefstroomkampus Gelykelik met ʼn skrywe van familielede van Totius, het die Administratiewe Buro van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) in oorleg met die kuratore […]