Christus is God en Mens – kyk na die diens vandag 13 Desember
Vanoggend se erediens word gelei deur ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van Alkantrant. Met die Skriflesing uit Jesaja 9 verse 1 tot 6 word daar in aanloop tot die Kersgety gefokus […]
Vanoggend se erediens word gelei deur ds Nico Ligthelm, emerituspredikant van Alkantrant. Met die Skriflesing uit Jesaja 9 verse 1 tot 6 word daar in aanloop tot die Kersgety gefokus […]
Dr Fanie van der Schyff van Brooklyn lei vanaand se erediens (‘n ruildiens soos met elke eerste Sondagaand van die maand die gewoonte is in Pretoria). Ons lees vanaand Jesaja […]
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Johannes 1 : 1 tot 14 met die klem op verse 4 en 5. Dr Douw se tema is : “(Gelowige) Realis vier met […]
Die Maandagaand Bybelstudiegroep het hul aktiwiteite van die jaar op Sondag 29 November afgesluit met ‘n funkise by Willie en Annette Coetzer
Die tema van dr Douw se erediens vanaand (29 November) is :” Ek is deel van ‘n nuwe geslag. Ek is nie meer deel van die geslag van Kain wat […]
Die tema vir vanoggend 29 November se erediens is : “Herken in Hom, die Woord, God se almagsoptrede”. Die Skriflesing is Johannes 1 : 1 tot 14 met vers 1 […]
Ons is saam met Johan en Emaré Stronkhorst verheug oor die geboorte van Philippa laas Sondag (22 November) en saam met Richardt en Chené Pelser met die geboorte van Kaylin […]
Ons maak met leedwese bekend die afsterwe van sr Ria Wilken in die ouderdom van 86 jr. Die troosdiens het vanoggend (Donderdag 26 November) plaasgevind . Sr. Ria was die moeder van […]
Op Kersdag 25 Desember sal daar om 9.00 ‘n erediens wees saam met die Gk Alkantrant en wel in ons kerkgebou. Die prediker sal dr Douw wees. Daar sal ook […]