Preekskets (5 September 2021 – 6:30nm)
Spreuke 6:1-19HK Sondag 50 ‘Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë, en word wys.’ ALLES WAT ONS ONTVANG KOM VAN GOD Ons bid tot God: Gee ons vandag […]
Spreuke 6:1-19HK Sondag 50 ‘Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë, en word wys.’ ALLES WAT ONS ONTVANG KOM VAN GOD Ons bid tot God: Gee ons vandag […]
Galasiërs 1:1-9Johannes 14:1-7 ‘Daar is nie ‘n ander evangelie nie – al is daar sommige mense wat julle probeer verwar, en die evangelie van Christus wil verdraai.’ DIE ENIGE WARE […]
Rigters 3:12-30Johannes 4:31-34 HK Sondag 49 ‘En Jesus sê vir hulle: My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het, en om sy werk te […]
Lees: Rigters 3:12-30, Johannes 4:31-34, Sondag 49 Teksvers: Johannes 4:34 Liturgie: Sb. 1-2:1,2,3; Ps. 86:6; Ps. 40:4; Ps. 90:1,2,9. Hoor die wil van God Leef volgens die wil van God
Lees: 1 Konings 19:1-18 Teksvers: 8 Liturgie: Ps. 8:1,2,3,4; Ps. 1:4; Ps. 107:2,4,9; Sb. 10-2; Ps. 107:10,18,21. Dit is nou genoeg, HERE! Wat maak jy hier, Elia? Gaan terug op […]
1 Konings 19:1-18 ‘Hy het toe opgestaan, geëet en gedrink. Met die krag van daardie voedsel het hy veertig dae en veertig nagte geloop, tot by Horeb, die berg van […]
Daniël 2:1-3; 19-45 HK Sondag 48 ‘In die tyd van daardie konings sal die God van die hemel ‘n koninkryk vestig wat vir ewig nie vernietig sal word of aan […]
Maleagi 3:13-4:6 ‘Maar vir julle wat ontsag het vir my Naam, sal die son van geregtigheid deurbreek met genesing in sy strale. Dan sal julle uitgaan en bokspring soos kalwers […]
Skriflesing: Daniël 2:1-3; 19-45 Belydenis: HK Sondag 48 Teks: Daniël 2:45 Sing: Ps. 84-1:1,2; Ps. 46-1:1,3; Ps. 46-1:6; Sb 16-1:1,6,7; Vrees vir die toekoms Vrees vir die Here Vrees sonder […]