Bybelstudie voorbereiding (30 Januarie 2020)
Lees: 1 Timoteus 1:12-20 Wat is die kern van die gedeelte? Is daar ‘n onderskeid tussen sondes wat opsetlik en sondes wat onopsetlik gedoen is? (vers 13) Vergelyk met Numeri […]
Lees: 1 Timoteus 1:12-20 Wat is die kern van die gedeelte? Is daar ‘n onderskeid tussen sondes wat opsetlik en sondes wat onopsetlik gedoen is? (vers 13) Vergelyk met Numeri […]
Lees: Psalm 19 &Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2 Teks: Psalm 19:15 ONS KENNIS VAN GOD 1. Die skoonheid van die natuur (vers 1-7) In digterlike taal word die skepping deur […]
Lees: 1 Timotheus 1:1-11 & Openbaring 2:1-7 Teks: 1 Timotheus 1:5 GOD SE TAAK VIR SY GEMEENTE 1. Doen dit wat reg is As jong predikant is Timoteus werksaam in […]
Onderaan is die inleiding wat met die begin van al die Bybelstudies behandel sal word. Die Bybelstudietye en plekke is soos volg: Donderdag Bybelstudiegroepe 08:30 Groep 1: In die Konsistorie […]
Lees: Josua 1:1-9 Teks: Josua 1:9 WEES VASBERADE EN STERK 1. Die opdrag Die opdrag wat die Here vir Josua gee is baie duidelik. Gaan na die land toe wat […]
Volgende Saterdag, 18 Januarie, word ons nuwe predikant, ds. Gerben Meijer bevestig en ontvang ons hom en sy gesin op feestelike wyse in ons gemeente. Die erediens begin om 16:00 […]
Lees Openbaring 1: 1 – 8 en Openbaring 22: 6 – 13 “Ek is die Alfa en die Omega”, is in die Openbaringboek die benaming vir God en vir Christus. […]
Lees Hebreërs 13. Teks: vers 20-21. Toerusting van Bo. Inleiding: Hoe evalueer ‘n mens 24 jaar se bediening in die Gk. Waterkloofrand? Sou ‘n mens kan vra of daar deur […]
Lees Hebreërs 13:20-22 deur soos dit hier onder weergegee word. Hebreërs 13:20-22 20 God wat vrede gee, het ons Here Jesus wat deur die bloed van die ewige verbond die […]
Lees Kolossense 2:6-15. Teks: verse 13-15 God se magtige optrede by die kruis rig my denke en my dade. Inleiding: Waarom is die kruisiging van die Jood Jesus Christus so […]