Kom ek nog my ouerlike plig teenoor my kinders na ?
In vanoggend se erediens word gelees uit Ps.78 en wel verse 1 tot 17 en 65 tot 72. Die tema van die erediens is :” Moet dit nie vir die […]
In vanoggend se erediens word gelees uit Ps.78 en wel verse 1 tot 17 en 65 tot 72. Die tema van die erediens is :” Moet dit nie vir die […]
Ons Diakonie het in 2015 ‘n tekort aan inkomste gehad en beraam vir 2016 ‘n tekort van R4000 tot R5000 per maand. ‘n Volledige berig vind u deur te klik […]
[youtube id=”6xI3hoXVsXY”]Vanaand se tema word behandel aan die hand van 2 Samuel 11 : 1 tot 12 en 14. Die teksvers is vers 4. Ons sing vanaand Ps.47 (omdigting) : 1 […]
Die Skriflesing vir vanoggend 24 Januarie se erediens is 1 Samuel 30 met vers 6 uit die Ou Vertaling as teksvers. Die tema is: “Versterk jou in die Here sodat […]
Die tema vir vanaand se erediens is :”Jesus beloon sy toegewyde diensknegte met sy wederkoms” en die Skriflesing in dié verband is Matteus 25 : 14 tot 30. Ons sing […]
Lukas 13 : 1 tot 9 bring ons by die tema van vanoggend se erediens : “Die liefdesarbeid van God bring mee dat 2016 ‘n waterskeidingsjaar is.” Vers 8 is […]
Vanaand se erediens word gelei deur ds Renier Noppers van die CRCA in Australië. Die Skriflesing is Ps.130 en die tema van ds Noppers se preek is : “With Him […]
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Markus 9: 33 – 50 met vers 49 as teksvers. Die tema van die erediens wat deur dr Douw gelei word, is “Wie […]
Ons maak met leedwese bekend die afsterwe van br Jannie de Wet Maandagoggend (4 Januarie) in die ouderdom van 76 jaar. Die troosdiens sal komende Saterdag in ons kerkgebou plaasvind.
Ds Ben Fourie van Kameeldrift lei vanaand die erediens (ruildiens) en die Skriflesing is Sagaria 8: 1-17 met vers 8 as teksvers. Die tema van die diens is : “Onmoontlik […]