Laat die Gees julle vanaand 31 Mei vervul
Die erediens word vanaand, Sondag 31 Mei, gelei deur ds Nico Ligthelm emerituspredikant van Alkantrant. Die skriflesing is Efesiërs 5 : 15tot20 met vers18b as teksvers. Die opskrif is :”Die […]
Die erediens word vanaand, Sondag 31 Mei, gelei deur ds Nico Ligthelm emerituspredikant van Alkantrant. Die skriflesing is Efesiërs 5 : 15tot20 met vers18b as teksvers. Die opskrif is :”Die […]
Ds Paul van den Berg van Centurion lei vanoggend se erediens waarvan die tema :”Jesus is groter as Moses” is. U vind ‘n uiteensetting van die liturgie van die diens […]
Vanoggend se erediens is gerig op Nagmaal en word gelei deur ds Rassie Smit, emerituspredikant van Magalieskruin. Die tema van die nagmaaldiens is : God gee sy kind ‘n nuwe […]
Ds Rassie Smit gaan vir ons voor uit Esegiël 36: 16 – 28; Handelinge 1: 1 – 8. Ons sing : Ps. 9: 1, 2, 7, 10 – Ps. 51:5 […]
Die susters van ons gemeente onder die leiding van Ria Stoker het die afgelope aantal maande kombersies gebrei vir die kinders van die President Krugerhuis te Reddersburg. Hier is ‘n […]
Ds Nico Ligthelm, emeritus predikant van Alkantrant lei vanaand ons erediens en doen dit aan die hand van Psalm 38 : 1 tot 12 en gebruik vers 10b as teksvers. […]
Prof. Amie van Wyk lei vanoggend se erediens met die tema : “Hemelvaart : die Koning en sy koets Die belangrike gebeurtenis word herdenk aan die hand van Handelinge 1 […]
Vanoggend 10 Mei se toepassing van beurtkrag in Pretoria het die uitsending van die erediens verhoed. Dit kan ook vanaand se uitsending beïnvloed.
Dr Klasie Heystek lei vanoggend 10 Mei die erediens en die tema van sy preek is : “Christus verenig saam wat sonde hier geskei het” U vind die volledige liturgie […]
Ons maak met leedwese bekend dat sr Hendrien Meiring gister (Donderdag 7 Mei) oorlede is. Die begrafnisreëlings is nog nie bekend nie. Sy was 90 jaar.