Dr Douw Breed met verlof
Dr Douw Breed is vanaf 1 Mei tot 31 Julie met langverlof en sal DV 1 Augustus weer in die tuig wees. Ons bid hom en Elise die seën van die […]
Dr Douw Breed is vanaf 1 Mei tot 31 Julie met langverlof en sal DV 1 Augustus weer in die tuig wees. Ons bid hom en Elise die seën van die […]
Ds Fanus Heystek, emerituspredikant van Akasia lei die erediens vanaand en sy tema is “Ywer tot vertering toe” en daarvoor lees ons Johannes 2 : 13-17 (teksvers 17) asook Ps.69:5,8-10. […]
Vanoggend se erediens word gelei deur Prof Amie van Wyk met die tema :”Vlugteling of Sendeling”. Die Skriflesing is Jona 1. Ons sing vanoggend Ps.146: 1, 7 en 8; Ps.149: […]
Dr Pieter Heystek (Montanapoort) lei vanaand 26 April die erediens en hy gaan lees van Markus 4 : 35 – 41 met “Kalm see en windstilte want Jesus is in […]
Wanneer moet ons in SA sê ? : Dit is nou genoeg. Nou antwoord ons vuur met vuur ! Deur die Skriflesing van 1 Petrus 4: 12- 19 kry ons […]
Vanaand 19 April se tema is “Ons is oorwinnaars-getuies” en word behandel aan die hand van Handelinge 1. Ons sing vanaand Psalms 68 : 1 en 2; 25 : 4 […]
Ek word deur God se genade verander, daarom moet ons nie sy genade probeer verander nie. Die Skriflesing tydens vanoggend 19 April se erediens is Jona 4 […]
Die tema van die preek word behandel aan die hand van Johannes 20: 19-31 met vers 22 as teksvers. Ons sing vanaand die Koraalgebed verse 1, 2 en 4 (melodie […]
Ons lees tydens vanoggend (12 April) Jonas 3 met die klem op vers 2. Jona moet nuut dink oor – gehoorsaamheid en ongehoorsaamheid aan God, – God se onbeperkte vermoë […]
In vanoggend se erediens word Johannes 20 : 1-18 aan die orde gestel met vers 1 as teksvers. U kan die volledige preekskets vind deur te klik op “Sketse” boaan […]