Hoe lyk ons lewe? Kom ons praat reguit daaroor!
Vanoggend 29 Maart se erediens vind plaas onder leiding van dr Klasie Heystek. Die Skriflesing sal wees Markus 8:31 tot 9:1 met vers 34b as teksvers. Die tema wat behandel […]
Vanoggend 29 Maart se erediens vind plaas onder leiding van dr Klasie Heystek. Die Skriflesing sal wees Markus 8:31 tot 9:1 met vers 34b as teksvers. Die tema wat behandel […]
Inligting oor die Diakonie se inkomstes en uitgawes in 2014 kan u vind deur op “Diakonie/Uit die diakensbank/Bloublaadjie” op die voorblad te klik.
Dr. Douw: Bywoning van World Reformed Fellowship Algemene Vergadering Dr. Douw woon tans die 4de Algemene Vergadering (General Assembly) van die World Reformed Fellowship (WRF) in Sao Paulo, Brasilië by […]
Dr Heinrich Zwemstra se tema vanaand met die ruildiens is “Verbind aan Jesus om vrugte te dra!” en die Skriflesing is Johannes 15 : 1 – 11. Ons sang is […]
Wie geleer het om op die Here te wag, kan ander ook lei wat koers verloor. *Om op die Here te wag, vereis geloofs-inspanning. *Ek kan ander lei as ek […]
Die Skriflesing vir vanoggend se erediens kom uit Johannes 8 : 1-11 en ons leer dat naby die ware “Gerigsvoltrekker” is ek veilig teen die gerig en bekwaam vir ‘n […]
Ons as gemeente verheug ons in die feit dat Elzaan de Beer, Durand Pelser en Ercan Wepener vanoggend hul geloof voor God en ons gemeente bely !
Let mooi op hoe skitter God se mag in sy gelowiges ! Lees Daniël 12. * God se mag skitter nie daarin dat sy kinders oor mag beskik nie. * […]
Ware Godskennis gee ware standvastigheid. Tydens vanoggend se erediens lees ons Daniël 10; 11: 1-4 en 11 ; 21-35. * Verbondsmense is ook op die Bose se sakelys. * Met […]
Midde in die groot wêreldgebeure gee God intens aandag aan sy kinders en dit tot in die fynste besonderhede.In Daniël 9 (teksvers 24a) kry ons leiding in hierdie verband. U […]