Jesus leer ons hoe om rampe te hanteer
In Lukas 12 vs 54 tot 13 9 leer die mense van daardie tyd hoe hulle rampe moet beoordeel. Dit gee vir ons ook leiding hoe om situasies wat ons […]
In Lukas 12 vs 54 tot 13 9 leer die mense van daardie tyd hoe hulle rampe moet beoordeel. Dit gee vir ons ook leiding hoe om situasies wat ons […]
Al weet ons nie hoe nie, ons reken daarop dát God die oes gereed maak. Wanneer die almagtige Koning se ryk kom, verwag ‘n mens “vuurwerke” maar al sien ons […]
Op Sondag 31 Augustus, na Nagmaal, het die diakonie vir die gemeente ‘n fondsinsamelingsete gehou. Dit was ‘n gesellige samesyn waar oud en jonk saam gekuier het en ou en […]
Vanaand se erediens bring vir ons uit 2 Petrus 3 die boodskap dat die genadetyd gebruik moet word want Jesus kom! Dr Heinrich Zwemstra van Annlingemeente gaan in die erediens […]
Ons lees vanoggend in Filippense 2 : 1 tot 11 en 4 : 1 tot 3 dat die verhouding tot Christus alles-bepalend is wanneer gelowiges stry kry. Daarom is daar […]
Die Blye Boodskap kom vandag uit Openbaring 21 : 1-8 met die klem op vers 2. Wie die Nuwe Jerusalem in die oog hou, sal : – weet dat die […]
Ons maak met leedwese bekend die afsterwe Maandag van br Willie Vorster in die ouderdom 87 jaar. Ons bid vir die vertroosting van die Heilige Gees vir sr Rina en […]
Die ware lewe wat God gee, word vandag weer sigbaar in die – verhouding met die lewende God – omgang met God se huisgenote – toewyding aan die waarheid. Hierdie […]
‘n Hele aantal van ons susters het vanoggend (Saterdag 23 Augustus) die verrykende ervaring gehad om die jaarlikse Damestee, wat gereël word deur die susters van die Gereformeerde Gemeente Kameeldrift, […]
Ongelowiges en selfs gelowiges het baie te sê oor die kerk. Maar ‘n mens moet versigtig wees want Goddelike heerlikheid is ter sprake. Vanoggend se erediens gaan handel oor dié […]