Die Blye Boodskap word uitgedra
Op die inisiatief van ons gemeente is die nie-winsgewende maatskappy Docenda gestig. Die Noordwes Universiteit, GKSA Kuratore, die Senaat van die Teologiese Skool Potchefstroom en Gereformeerdes uit die sakesektor het […]