Belofteveiling 24 Mei 2014 fotos van funksie
Op 24 Mei het ons gemeente weer ‘n suksesvolle belofteveiling gehou. Dié prettige en gesellige geleentheid het die reuse bedrag van ongeveer R60 000 geïn. Kyk na die fotos van […]
Op 24 Mei het ons gemeente weer ‘n suksesvolle belofteveiling gehou. Dié prettige en gesellige geleentheid het die reuse bedrag van ongeveer R60 000 geïn. Kyk na die fotos van […]
U kan die beelduitsendings van die eredienste volg deur op die volgende adresse in te skakel : – oggend om 9.30 http://youtu.be/8cDVIP_O77A – aand om 18.30 http://youtu.be/D4YSdvzacOg
Gelowiges vra dikwels “Het ek ook die Gees ontvang?” “Kan ‘n mens seker wees dat jy die Gees ontvang het?” Lees die volledige preekskets van vandag (15 Junie) deur op […]
Ons Gemeente verheug ons sedert laas Sondag daarin dat ons God se Woord ook in beeld oor die hele wêreld kan uitdra. As u klik op https://www.youtube.com/watch?v=VlomugcctSE of op https://youtube.com/watch?v=IPSn6c8VuvM kan […]
Die Skriflesing vanoggend is Jesaja 50 met as teksvers vers 4. Hulle wat dreig om hulle identiteit in die Here te verloor, word deur die Kneg bemoedig. 1. Wanneer ‘n […]
Ons as gemeente deel vandag (11 Mei) graag in die vreugde van die volgende gesinne : – die gesin Dries en Rolene Kruger met Philna se troue laas Saterdag met Malan […]
Met die Skriflesing uit Jesaja 49 : 1 tot 7 (teksvers 3) word die klem gedurende vanoggend se erediens gelê op : ” Intense aandag is nodig om insig te […]
Die tema vir vanoggend se erediens is : “Bewus van die Here se hand, weet ek hoe die 2014 verkiesing belangrik is” * Die koning moet water na die onderdane […]
Vanoggend se Skriflesing is Handelinge 10 : 27-48 met vers 42 as teksvers. Die tema van Dr Breed se preek is : “Vir voorbereide hoorders maak die feite aangaande die […]
Vanoggend se Skriflesing is Lukas 24 : 1 – 12 en die teksvers is vers 7 Die tema vir die erediens is : “Geen mens het die opstanding waargeneem nie. […]