Wat beteken Jesus Christus se verstommende nederigheid? (23 Des.9.00)
Die Skriflesing vir vanoggend 23 Desember se erediens is Markus 1:1 tot 11 met die klem op vers 9. […]
Die Skriflesing vir vanoggend 23 Desember se erediens is Markus 1:1 tot 11 met die klem op vers 9. […]
Vanaand 16 Desember se erediens word gelei deur ds Danie Snyman, emerituspredikant van GK Pretoria-Magalieskruin. Die tema word behandel aan die hand van 1 Konings 16:23 – 34 met die […]
Die Skriflesing tydens vandag, 16 Desember, se erediens is Daniël 1:1 tot 21 met die klem op verse 2(a), 9, 17 en 21. Die tema van die erediens is:“God staan […]
Die Skriflesing tydens vanaand 9 Desember se erediens is 1 Korintiërs 8:1 tot 6 met die klem op vers 6. Ons sing vanaand Psalm 8:1 en 2; Psalm 27:5 en […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 9 Desember se erediens is 2 Konings 20:1 tot 11 met die klem op verse 5 en 6. Ons sing vanoggend Psalm 91:1 en 8; Psalm […]
Ons maak verskoning vir die probleme met laas Sondagaand 2 Desember se uitsending. Ons was die slagoffer van beurtkrag.
Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die GK Derdeporrt en word gelei deur ds Hardus Lee. Die Skriflesing is Efesiërs 6:10 tot 20 met die klem op verse 10 […]
Die Skriflesing vir vanoggend 2 Desember se erediens is Markus 1:1 tot 13 en die teksvers is verse 7 en 8. Die tema vir die diens is : ” Die […]
Die Skriflesing tydens vanaand 25 November se erediens is 1 Timoteus 3:1 tot 16 met die klem op vers 15. Die tema vanaand is “Wie sê jy na in jou […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 25 November se erediens is Markus1:1 tot 13 met die klem op verse 2 en 3. Die tema is: “Hoor die bo-aardse aankondiging: God self verander […]