Oorweldig deur liefde vir my Verlosser (Sondagoggend 18 November 9.00)
Vanoggend 18 November se erediens is ‘n Nagmaaldiens. Die volledige liturgie en preekskets vind u deur te klik op Sketse op ons voorblad. Die Skriflesing is Lukas 7:36 tot 50 […]
Vanoggend 18 November se erediens is ‘n Nagmaaldiens. Die volledige liturgie en preekskets vind u deur te klik op Sketse op ons voorblad. Die Skriflesing is Lukas 7:36 tot 50 […]
Vanaand 11 November om 18.00 se erediens sentreer om die Kersgebeure van meer as 2000 jaar gelede. Die Skriflesing is Lukas 1:5 tot 18 en Lukas 1:26 tot 38 met […]
Die Skriflesing op 11 November se erediens om 9.00 en as hoogtepunt van die diens is 2 Petrus 3:1 tot 18 en die tema is : “Gelowige pessimisme en optimisme […]
Vanaand se diens is ‘n ruildiens met die Gk Lyttleton en gevolglik lei ds Christo Swanepoel die erediens. Die Skriflesing is Psalm 21 en die tema is :”God se oorwinning […]
Ds Christo Swanepoel preek vanaand uit Psalm 21 U kan gerus volg deur op die pyl te klik.
Ons is verheug dat die volgende jongmense vanoggend hulle geloof voor God en die gemeente gaan bely : Pierre Blom Suréca Horn Madeli Josling Lourens Myburgh Emma-Gene Nel Die volledige […]
Die Skriflesing op 4 November om 9.00 is 2 Petrus 3:1 -10 met die klem op vers 1. Die tema vir die erediens is “…..om julle weer helder te laat […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 28 Oktober om 9.00 is Efesiërs 3:14 tot 21 en die teksvers is vers 19b. Dr. Douw se tema vir hierdie erediens is: ” Jy is […]
Die Skriflesing vanaand 21 Oktober om 18.30 is Handelinge 13:13 tot 52 met die klem op vers 48. Die tema is soos bo aangekondig. Ons sing vanaand Psalm 145:1,2 en […]
Die Skriflesing tydens die erediens op 21 Oktober om 9.00 is die hoogtepunt van die diens en is 2 Petrus 2. Die klem val op vers 9.Voortspruitende uit hierdie leesgedeelte […]