God stel sy gesag oor ons aan deur mense, daarom moet ons ons aan hulle onderwerp. Dit leer ons vanaand14 Oktober om 18.30
Die Skriflesing vanaand 14 Oktober is Efesiërs 6: 1 tot 9 met vers 1 as fokusvers. Uit die Heidelbergse Kategismus is Sondag 29 ter sprake. Ons sing vanaand Psalm 95:1, […]