God se groot ontferming roep ons tot toewyding – 23 September – 6:30pm
Romeine 12:1-8 met 1 as teksvers – God se groot ontferming roep ons tot toewyding. Sang: Ps 105:1,2 – Ps 65:2,3 – Ps 107:1,3 Oudio is beskikbaar en video hieronder.
Romeine 12:1-8 met 1 as teksvers – God se groot ontferming roep ons tot toewyding. Sang: Ps 105:1,2 – Ps 65:2,3 – Ps 107:1,3 Oudio is beskikbaar en video hieronder.
2 Petrus 1:1-11 waarvan die teksvers 1a. – Pas jou geloof op. Dit is kosbaar, uiters kosbaar! Sang: Lied 477:1, 2. – Sb. 5:1, 3. – Ps. 40:4, 5. – Ps. 119:19, 26. Oudio is […]
Die Skriflesing vir vanaand 16 September se erediens is Hebreërs 1 met vers 14 as teksvers. Die tema is :“God sorg dat sy onderdane ook nog op ‘n besondere manier […]
Die Skriflesing vir vanoggend 16 September se erediens is 2 Korintiërs 8:1 tot 15 en 9:1 tot 15 met 8:1 as teksvers. Die tema vir vanoggend se diens is : […]
Die Skriflesing vir vanaand 9 September se erediens is Galasiërs 3:21 tot 4:7. Die tema vir vanaand se erediens is :“God die Gees (die Gees van God die Seun), gestuur […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 9 September is Genesis 2:4b tot 15, Esegiël 47:1 tot 12 en Openbaring 22:1 tot 5 met Esegiël 47:9c as teksvers. Die tema vir vanoggend se […]
Vanaand se erediens is ‘n ruildiens met die GK Lyttleton en ds Christo Swanepoel lei gevolglik die diens. Die tema is soos reeds aangekondig en die Skriflesing daarvoor is Handelinge […]
Die Skriflesing vir vanoggend 2 September se erediens is Esegiël 1 met vers 28b as teksvers. die tema is:“Hoe gans anders is God en sy regering nie!” U vind die […]
Hartlik geluk aan Herman en Anneke Hamersma met hul dogtertjie wat die afgelope week gebore is. Mag sy die seën van ons Hemelse Vader ervaar.
Die volgende geleentheid om die Heilige Nagmaal te vier, vind op Sondag 18 November plaas. Tydens die erediens sal die nabetragting ook gedoen word.