Wat gee my vertroue as ek bid? (erediens 9.30-26 Aug.)
Die Skriflesing (die hoogtepunt) vir vanoggend se erediens is Lukas 11:1 tot 13 met vers 9a as teksvers. Die tema vir die erediens waartydens ons ook die Heilige Nagmaal vier, […]
Die Skriflesing (die hoogtepunt) vir vanoggend se erediens is Lukas 11:1 tot 13 met vers 9a as teksvers. Die tema vir die erediens waartydens ons ook die Heilige Nagmaal vier, […]
U kan die jongste nuus van ons Diakonie lees deur op ons voorblad op “Diakonie” te klik
Riglyne vir Bybelstudie vir Donderdag 23 Augustus 2018 Lees Lukas 11:1-13 soos dit hier onder in die 1983 Afrikaanse Vertaling weergegee word. Die klem van die Bybelstudie sal op vers […]
Die Skriflesing is Matteus 26:57 tot 68 en 27:27 tot 30 met die tema “Christus is in die gesig gespoeg”. Ons sing vanaand Psalm 107:1 en 3; Psalm 65:2 en […]
Die tema vir vanoggend 19 Augustus se erediens gelei deur dr Douw, is “Skaamteloos in gebed na God en seker dat Hy ag gee.” Die Skriflesing waarvolgens die erediens gaan […]
Die ouderlinge vergader op 22 Augustus om 19.00 en die diakens vergader 22 Augustus om 18.00
Riglyne vir Bybelstudie met die oog op Sondag 19 Augustus 2018. Lees Lukas 11:1-13 soos hier onder weergegee. 1 Jesus was êrens op ‘n plek besig om te bid. Toe […]
Die tema vir vanaand 12 Augustus se erediens is :“Onverstaanbaar, maar tog: twee nature , een Persoon” en dr Douw hanteer dit aan die hand van Openbaring 22:6 tot 21. […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 12 Augustus se erediens is 2 Samuel 15:1 tot 14, en 16:5 tot 14 asook Psalm 63 (1933/53vertaling). Die hoofgedagte is wanneer mense se magsug verdeeldheid […]
BRAAI KOM VERKEER GESELLIG SAAM OM DIE SPIT! Wanneer:26 Augustus direk na Nagmaal Waar: Sommer net hier in ons Kerk-vierkant Wat moet ek doen: Voltooi die meegaande skeurstrokie en plaas […]