Geloof op geloof – meer en meer! (18.30 op 5 Augustus)
Die Skriflesing vanaand 5 Augustus is Lukas 17:1 tot 6 met vers 5 as teksvers en die tema is soos bo aangedui. Hierdie erediens is ‘n ruildiens met die GK […]
Die Skriflesing vanaand 5 Augustus is Lukas 17:1 tot 6 met vers 5 as teksvers en die tema is soos bo aangedui. Hierdie erediens is ‘n ruildiens met die GK […]
Dr Douw se tema vir Sondagoggend 5 Augustus se erediens is :“In die woestyn, gelowige? God voed jou met hemelse voedsel” en die Skriflesing daarvoor is Psalm 63. Die teksvers […]
DIE GKSA EN DIE IGLESIA NACIONAL PRESBITERIANA DE MéXICO (INPM) Dr Douw gee graag die volgende inligting aan u deur na aanleiding van sy en dr Malan van Rhyn se […]
Die Skriflesing vir vanaand 29 Julie is Openbaring 1:1 tot 8 met verse 4 en 5 as teksverse. Die tema is soos bo aangedui. Ons sing vanaand Psalm 48:2 en […]
Die Skriflesing vir vanoggend 29 Julie se erediens is Psalm 63 met die klem op verse 2 tot 4. Die tema vir die erediens is :“Dors in die woestyn, maar […]
Bybelstudie vir Sondagoggend 22 Julie se erediens kan gedoen word aan die hand van riglyne wat u vind onder Aksies op ons voorblad. Die tema is voorlopig “Erns met ‘n […]
Die Skriflesing vir vanaand 22 Julie se erediens is Psalm 126 en Johannes 12:20 tot 25. Ons sing vanaand Psalm 47:1 en 4; Psalm 91:1 en Psalm 66:2 en 6. […]
Die Skriflesing vir vanoggend 22 Julie se erediens is Jakobus 1:12 tot 18 met vers 17 as teksvers. Ons sing vanoggend psalm 48:1 en 4 (vooraf); Psalm 105:1,2 en 4; […]
Die Skriflesing tydens vanaand 15 Julie se erediens is Markus 8:30 tot 34 en vers 34 is die teksvers. Die tema is “Die regte soort dienaar vir die regte soort […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 15 Julie se erediens is 1 Korintiërs 1:1 tot 9 met vers 1 as teksvers. die tema vir vanoggend is “Die Here gebruik instrumente wat Hy self […]