Nie verstand-loos glo nie ….. (Sondagaand 18 Maart)
Die Skriflesing tydens vanaand 18 Maart se erediens is Hebreërs 11:1 tot 23 met vers 18 as teksvers. Die tema is :“Nie verstand-loos glo nie…….” Ons sing vanaand Psalm 84:4 […]
Die Skriflesing tydens vanaand 18 Maart se erediens is Hebreërs 11:1 tot 23 met vers 18 as teksvers. Die tema is :“Nie verstand-loos glo nie…….” Ons sing vanaand Psalm 84:4 […]
Die Skriflesing gedurende vanoggend 18 Maart se erediens is Rigters 16 met vers 21 as teksvers, Die tema is :“Toewyding aan die verhouding met God, bied ‘n skerp getuienis. Aan […]
Ons maak met leedwese bekend dat sr Olive Beeton op Sondag 11 Maart oorlede is. Sy was 92 jaar oud. Die troosdiens vind op Maandag 19 Maart om 11.00 in […]
Die tema van die vanaand 11 Maart se erediens word behandel aan die hand van Markus 4:1 tot 20 met vers 9 as teksvers. Ons sing vanaand Psalm 98:1 en […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 11 Maart se erediens is Rigters 13 vers 5 en Rigters 14 tot 15. Die tema van die erediens is :“As dinge nie ten goede lyk […]
Vanaand 4 Maart se erediens is ‘n ruildiens. Die tema van die erediens word deur ds Christo Swanepoel van die GK Lyttelton hanteer aan die hand van Rut 1:1 tot […]
Die Skriflesing vir vanoggend 4 Maart se erediens is Rigters 13 met vers 5c as teksvers. Dr Douw se tema vir hierdie erediens is :“Die Koning verlos sy afgesonderdes uit […]
Sondag 25 Februarie het ‘n aantal van ons lidmate die Afskopfunksie vir 2018 in die vorm van ‘n piekniek in die Liedjietuin by die Voortrekkermonument bygewoon. Hier is ‘n paar […]
Vanoggend 25 Februarie se erediens is gerig op die viering van die Heilige Nagmaal. Die Skriflesing is 1 Petrus 3:13 tot 22 en met vers 19 as teksvers. Die tema […]
Vanaand 18 Februarie se Skriflesing is Deuteronomium 26 met vers 11 as teksvers. Die tema van die erediens is “Geniet jou sukses, maar …….” Ons sing vanaand Psalm 36:2 en […]