Jesus is die eintlike weg tot versoening en toewyding ! (Sondagaand 3 Desember)
Die Skriflesing vanaand 3 Desember is Lukas 1:1 tot 25 en die teksvers is vers 17. Soos aangedui is die tema : “Jesus is die eintlike weg tot versoening en […]
Die Skriflesing vanaand 3 Desember is Lukas 1:1 tot 25 en die teksvers is vers 17. Soos aangedui is die tema : “Jesus is die eintlike weg tot versoening en […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 3 Desember se erediens is Miga 4:14 tot 5:14 met vers 4a as teksvers. Die tema is:“Terwyl ek midde in onvrede leef, is die Heerser-herder wat […]
Oggend 3 Desember 2017 Lees: Miga 4:14-5:14 Teks: vers 4a Terwyl ek midde in onvrede leef, is die Heerser-herder wat vrede is, my vrede. Die Heerser uit Betlehem […]
Voorbereiding vir die Bybelstudie 30 November 2017 Bybelstudie vir komende Donderdag: (gebruik, indien moontlik, asb die ouer Afrikaanse Vertaling. Die verse hier onder kom uit hierdie vertaling.) Lees weer Miga […]
Tydens die Streeksinode wat laasweek plaasgevind het, is afgevaardigdes gekies om namens die Streeksinode die vergadering van die Algemene Sinode by te woon. Dié Sinode vind vanaf 9 Januarie te […]
Die Skriflesing vir vanaand, 26 November, se erediens is Lukas 1:1 tot 25 met vers 10 as teksvers. Die tema wat behandel gaan word, is :“Bid, maar bid in vertroue” […]
Die Skriflesing vir vanoggend 26 November is Miga 4:14 tot 5:14 met Miga 5:1 as teksvers. Die tema is :“Uit die geringe Bethlehem kom ‘n grootse Heerser” Die grootsheid van […]
Ons verneem dat die tiende vergadering van die Streeksinode Pretoria vanaf more 21 tot Woensdag 22 November in die kerkgebou van die Gereformeerde Kerk Akasia plaasvind. Die Streeksinode bestaan uit […]
Die tema vir vanaand 19 November se erediens is : ” Die trekpleister van die wêreld” en die Skriflesing is 2 Timoteus 4 en verse 9 en 10 is die […]
Die Skriflesing tydens vanoggend 19 November se erediens is Lukas 3:21 – 4:13 met verse 23 en 28 as teksverse. Die tema is :“Juis deur hierdie Seun van Josef het […]