Kuierkafee – jaarafsluiting 28 November
Die Kuierkafee sluit hulle maandelikse byeenkomste vir 2017 op Dinsdag 28 November af. Die afsluiting gaan die vorm aanneem van ‘n heerlike ete en ‘n saamkuier om 12.00 in die […]
Die Kuierkafee sluit hulle maandelikse byeenkomste vir 2017 op Dinsdag 28 November af. Die afsluiting gaan die vorm aanneem van ‘n heerlike ete en ‘n saamkuier om 12.00 in die […]
Ons program vir 2018 (kalender) is beskikbaar in die vakkies in die kerkgebou. U kan ook die jaarprogram te lese kry deur op “Kalender” op ons webwerf se voorblad te klik. […]
Vanoggend, 12 November, se erediens sentreer om die viering van die Heilige Nagmaal en daarvoor word 2 Korintiërs 4:1 tot 6 […]
Ons gemeente se Kersprogram het bestaan uit ‘n erediens en uit ‘n program met samesang, optrede van die Pretoriase Mannekoor onder leiding van Marina Mentz en musiek gelewer deur die […]
U kan vandag, 12 November, en gedurende hierdie naweek gerus blaai na die volgende en te siene kry wat nou nuuswaardig is in ons gemeente : Onder die skakel Diakonie […]
‘n Sestal dooplidmate het Sondagoggend 5 November hulle geloof voor die gemeente bely. Hieronder is ‘n paar fotos.
Vanaand, 5 November, se erediens word gerig op die Kersgebeure wat elke jaar op 25 Desember herdenk word. Die volledige program vir vanaand vind u as u klik op “Aksies” […]
Die Skriflesing vir vanoggend 5 November is Genesis 11:1 tot 9 met vers 8 as teksvers. Die tema wat deur dr Douw behandel word, is : “Deur die Gees nie […]
In hierdie tyd van die herdenking van die Hervorming vind daar in die stad van Luther, Wittenberg, ook ‘n konferensie van die World Reformed Fellowship plaas as deel van die […]
Vanoggend, 29 Oktober, se erediens word gelei deur ds Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek. Die Skriflesing is Josua 4:1 tot 14 met verse 6 en 7 as teksverse en die […]