Funksie vir die afsluiting van Bybelstudiegroepe se aksies
Donderdag 24 November om 10.00 word al die lidmate wat betrokke is by die Kuierkafee en die Bybelstudiegroepe uitgenooi na ‘n koek-en-tee/koffie in die saal.
Donderdag 24 November om 10.00 word al die lidmate wat betrokke is by die Kuierkafee en die Bybelstudiegroepe uitgenooi na ‘n koek-en-tee/koffie in die saal.
Op Sondagaand 6 November het ons gemeente weer die Kersgebeure herdenk met ‘n erediens en ‘n musiekprogram daarna. Die aand se program is afgesluit met ‘n kaas-en-wyn in die saal. […]
U kan die jongste nuusbrief (Bloublaadjie) lees deur op “Diakonie” op die voorblad te klik
Vanoggend 13 November vier ons gemeente die Heilige Nagmaal. Die nabetragting word aan die einde van die erediens gedoen en vorm dus deel van die erediens. U kan die volledige […]
OPROEP TOT ‘N DAG VAN VEROOTMOEDIGING OP SONDAG 13 NOVEMBER 2016 Hiermee roep Klassis Potchefstroom kragtens Artikel 66 Kerkorde die Kerke wat in die Algemene Sinode Potchefstroom vergader op tot […]
Kersprogram – Dr Douw Breed gaan voor uit Filippense 1:27-2:11 met vers 5 as fokus. Ons sing Lied 344:1, 2, 3 – Lied 345:1 (a), 2(s(a)), 3(b), 4(a) – Sb. 4-6:1, 5 en vier […]
Die tema van vanoggend 6 November se erediens is : Nooit ‘n ruskans nie! Is dit regverdig ?” en dr Douw hanteer dit aan die hand van Lukas 17:1-10. Die […]
Die tema vir vanoggend se erediens is : “Van weerloosheid tot geloofsvertroue, tot identiteitsvrede tot aanbiddingsvreugde ” Die Skriflesing is Psalm 16 met vers 1b as teksvers. U vind die volledige preekskets […]
Ons maak met leedwese bekend dat br Will Beeton Donderdagoggend (27 Oktober) oorlede is. Hy was 90 jaar oud. Die troosdiens vind Woensdagmiddag 2 November om 15.00 in ons kerkgebou plaas. […]
Dr Douw Breed lei ons deur te preek uit Filippense 1:27-2:11 met teks vers 10-11. Ons sing begeleidend en tot eer Ps. 9:1, 8, 10 – Ps. 79:6, 9 (Omdigting) – Ps. 110-3:1, 2, 3 […]