Gelowige, wat is jou motiewe in jou lewe?
Vanaand 2 Oktober, se erediens is ‘n ruildiens met die gemeente Gk Derdepoort en dus neem Ds Pieter le Roux die leiding. Die tema van die erediens is :” Meet […]
Vanaand 2 Oktober, se erediens is ‘n ruildiens met die gemeente Gk Derdepoort en dus neem Ds Pieter le Roux die leiding. Die tema van die erediens is :” Meet […]
Ons gemeente se laaste viering van die Heilige Nagmaal vind Sondagoggend 13 November plaas. Die Nabetragtingsdiens sal ‘n deel wees van dié erediens en daar sal dus nie die aand […]
Ons gemeente bied op Sondag 6 November vir ons lidmate ‘n Kersuitvoering aan. Verdere besonderhede sal later verstrek word.
Die tema vir vanoggend 2 Oktober se erediens is :” Gaan met fyn onderskeiding om met mag. Jy weet immers God regeer”. Vir dié tema is die Skriflesing Rigters 8:22-23 […]
Die tema vir vanaand se erediens is : ” Gelowige, jy is werklik gereinig. Moenie enigsins afdoen aan hierdie wonderlike sekerheid nie ” Die Skriflesing is 1 Johannes 1 met […]
Tydens die erediens vanoggend 25 September word Hebreërs 13 : 7 tot 19 gelees en is die teksvers vers 8. Die tema van die erediens is :” ‘n Hart wat werklik […]
Onderwerp Wat van die ander? Lees · Rom. 15: 1-13 Vrae · Wat leer ons uit Christus se voorbeeld wanneer ons met ons medegelowiges […]
Die tema vir vanaand se erediens is : ” Met die ware wysheid waarvoor jy bid, kan jy begrond bly wees in beproewing.” Die Skriflesing is Jakobus 1 : 1 tot 11 […]
Die tema vir vanoggend 18 September se erediens is :” Groei, en dit in die voetspore van Hom wat gehoorsaamheid geleer het”. Die Skriflesing vir die tema is Hebreërs 5 : […]
Die tema van vanaand 11 September se erediens is : “Moenie net sê Jesus se Vader is jou Vader nie. Vertrou hom regtig.” Die Skriflesing is 1 Petrus 4 : […]