Gelowige, is jou antwoorde sag, gee dit leiding en bring dit genesing?
Dr Douw se tema vir vanoggend 26 Junie se erediens is :”Die Here se oë is gerig op my tong”. Die Skriflesing is Spreuke 15 : 1 tot 17 met […]
Dr Douw se tema vir vanoggend 26 Junie se erediens is :”Die Here se oë is gerig op my tong”. Die Skriflesing is Spreuke 15 : 1 tot 17 met […]
Die tema vir vanaand 19 Junie se erediens is : “Ons gebed se krag binne die ruimte en grense van die Onse Vadergebed” Die Skriflesing is Matteus 6: 5-15 met […]
Die tema van vanoggend 19 Junie se erediens, wat deur dr Johannes Bingle gelei word, is : ” Deur rekonstruksie tot die lewensimfonie” Die volledige liturgie vind u deur te […]
Ons neem met leedwese kennis dat sr Rina Janse van Vuuren Donderdag 16 Junie, in die ouderdom van 82 jaar, oorlede is. Sy was die moeder van sr Elna Spoelstra. […]
Dr Johannes Bingle hanteer dié tema vanaand, 12 Junie, aan die hand van Lukas 16:19-31. Die liturgie vir vanaand se erediens vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik. […]
Die tema vir vanoggend 12 Junie se erediens wat deur dr Johannes Bingle hanteer gaan word, is : “Uitdaging versus roeping vir die gelowige roeping versus uitdaging”. Die volledige liturgie […]
Dr Douw hanteer hierdie tema vanaand aan die hand van Handelinge 1 : 1- 14. Ons sing vanaand Lied 190 : 2 en 3 en Psalm 98 : 2 en […]
Die Skriflesing vir vanoggend 5 Junie se erediens is Matteus 25 : 1- 30 met vers 5 as teksvers. Die tema van die diens is : ” Die Bruidegom bly […]
Die liturgie neem vanoggend die volgende vorm aan : Votum Groete-seën Sing Psalm 136:1, 3 en 19 Belydenis Nagmaalformulier en gebed Sing Psalm 29: 1 en 5 (omdigting) Skriflesing:Levitikus 16 Woordverkondiging Sing […]
Vanaand, 22 Mei, se Skriflesing is Johannes 16 : 1 tot 15 en die teksvers is vers 8. Die tema vir die erediens is : “Dié regsgeding op aarde – […]